Nuus

China gee N$100 m vir boorgate


Listen Later

Landbou- en waterminister Inge Zaamwani sê sy gaan na die private sektor uitreik vir vennootskappe om die regering te help om die teikens van die Sesde Nasionale Ontwikkelingsprogram, NDP 6, te bereik. Zaamwani het Saterdag die Hope Farm-projek by Davib Wes naby Usakos van stapel gestuur, in samewerking met die Swakop Uranium-stigting. Die 30 begunstigdes van die projek het skape en bokke, in totaal 600 ooie en 30 ramme, ontvang. Zaamwani het ook goeie nuus oor boorgate gehad:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings