Nuus

Cholera-, malaria-uitbrekings verby


Listen Later

Die gesondheidsminister, dr. Esperance Luvindao het die einde van die cholera-uitbreking in die Opuwo-distrik en malaria aangekondig. Sedert Desember is meer as 95 000 malariagevalle en 154 sterftes aangeteken, asook een cholera-sterfte. Luvindao het die publiek gewaarsku om waaksaam te bly en voorkomingspogings voort te sit aangesien die risiko voortduur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings