Nóú pra’ jy

Chris Chameleon: Die vierde wens


Listen Later

Deur Chris Chameleon
Die oggendson breek deur my wimpers en die blonde krulleglans van twee pragtige dogtertjies wat oor die ontwakende lyf van my vrou by ons bed staan en ons wakker roep. Die kamer in goue gloed, my lewe in goue gloed. Ek het klaar my wens gekry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Nóú pra’ jyBy Maroela Media