Nóú pra’ jy

Chris Chameleon: Waarom is kunstenaars so ‘woke’?


Listen Later

Deur Chris Chameleon
Hierdie toedrag van sake verlei kunstenaars dikwels tot die waan dat die wêreld ʼn meestal vriendelike plek is, waar vreemdelinge jou ken en liefhet, waar jy waardeer word en waarin jy spesiaal en gerekend is. Hoe kan jy dan verkeerd wees?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Nóú pra’ jyBy Maroela Media