
Sign up to save your podcasts
Or


In ons dag en tyd sien baie mense hulself as christene, maar is hulle werklik christene volgens die Bybelse begrip daarvan? In die Bybel is daar 'n sterk beklemtoning op die term "om gered te wees". Wat beteken dit en hoe meet ek myself daarvolgens?
By Dinamika GemeenteIn ons dag en tyd sien baie mense hulself as christene, maar is hulle werklik christene volgens die Bybelse begrip daarvan? In die Bybel is daar 'n sterk beklemtoning op die term "om gered te wees". Wat beteken dit en hoe meet ek myself daarvolgens?