As jy dalk Sondag se diens gemis het, hier is hy weer.
Die kerk is oop en jy is so welkom.
Gas spreker Pastoor Johann van Aswegen deel met ons 'n belangrike boodskap.
Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.
Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristensentrumElspark
Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op Castbox (minder data verbruik):
https://castbox.fm/ch/2600227
Volg ons op Instagram: www.instagram.com/cs_elspark
Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal
EFT - Christensentrum Elspark
FNB
Takkode: 251542
Rekening Nommer: 62660055867
Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.