Welkom by ons aanlyn diens.
Daar sal nagmaal bedien word aan die einde van die diens.
Pastoor Johan Klopper se diens titel is "Dood en Opstanding"
Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.
Gaan na ons webtuiste vir meer inligting:
www.christensentrum.co.za
Subscribe aan ons kanaal op 𝙔𝙤𝙪𝙏𝙪𝙗𝙚: https://www.youtube.com/user/Christensentrum
Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op 𝘾𝙖𝙨𝙩𝙗𝙤𝙭 (minder data verbruik):
https://castbox.fm/ch/2600227
Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal
EFT - 𝘾𝙝𝙧𝙞𝙨𝙩𝙚𝙣𝙨𝙚𝙣𝙩𝙧𝙪𝙢 𝙀𝙡𝙨𝙥𝙖𝙧𝙠
FNB
𝙏𝙖𝙠𝙠𝙤𝙙𝙚: 251542
𝙍𝙚𝙠𝙚𝙣𝙞𝙣𝙜 𝙉𝙤𝙢𝙢𝙚𝙧: 62660055867
Of maak gebruik van die 𝙕𝙖𝙥𝙥𝙚𝙧 toepassing
https://www.zapper.com/share/merchants/?nearbyMerchantId=16941
Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.