Johann Els gesels met Clarina van Ieperen van Wilberforce Academy. Hulle is tans in die aansoek-fase van die vierde Akademieweek wat DV 18 - 23 Januarie 2026 naby Hermanus gaan plaasvind. Die aansoeke is nog oop tot 2 November 2025, so ons wou meer weet. Spektrum Podcasts