Nuus

Cleanergy Solution baan die weg vir Namibië


Listen Later

Die parlement het Cleanergy Solutions geprys vir hul vordering met 'n groenwaterstof- en ammoniak-aanleg in die Erongo-streek. Tydens 'n besoek aan die terrein het die voormalige finansminister en voorsitter van die parlementêre komitee oor ekonomie en nywerheid, Ipumbu Shiimi, belanghebbendes aangespoor om voor te berei om die ekonomiese voordele van plaaslike waterstof- en ammoniakproduksie te benut.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings