RSG Dokumentêr

CM VAN DEN HEEVER, ‘N MAN VAN SY TYD deur Ina Strydom


Listen Later

Die skrywer van verhale soos SOMER en LAAT VRUGTE, en gedigte soos AMANDELBOOM O LENTEBRUID, CM van den Heever, is vanjaar 120 jaar gelede gebore. Hy word gesien as ‘n oorgangsfiguur na die invloedryke Dertigers, en is een van die belangrikste skrywers van die eerste helfte van die 20ste eeu. Hy is twee keer met die Hertzogprys bekroon: in 1928 vir poësie vir die bundel DIE NUWE BOORD; en in 1942 vir prosa vir die roman LAAT VRUGTE. Hy was die stigter van die Afrikaanse Skrywerskring, en eerste redakteur van die Tydskrif vir Letterkunde.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG DokumentêrBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like RSG Dokumentêr

View all
Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners