Monitor

Monitor

By RSGNews
Download on the App Store

Monitor episodes

  • Monitor: Matrieks begin met hulle finale eksamen
    12 Oktober 2026: Meer as 'n miljoen matrikulante sal van vandeesweek af in die finale eksamen pen op papier sit. Asielaansoeke deur buitelanders sal na verwagting van 10 November af weer verwerk word. Spanning laai op binne die Regering van Nasionale Eenheid oor die ANC se hantering van betrekkinge met Amerika.
    50 min
  • Monitor: Gewelddadige onluste teen migrante in talle stede
    9 Oktober 2026: Gewelddadige onluste teen migrante breek uit in Durban, Gqeberha en Soweto in Johannesburg. Druk uit talle oorde vir 'n brandstofprysverliging - ons praat met 'n ekonoom oor wat die regering kan doen. In Geestesgesondheidsmaand val die fokus vandag op aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom.
    51 min
  • Monitor: Ian Cameron gaan identiteit van seksuele oortreders bekendmaak
    8 Oktober 2026: Die voorsitter van die polisieportefeuje-komitee, Ian Cameron, gaan sélf die identiteite van seksuele oortreders bekendmaak. Volgens 'n Konstitusionele hof-beslissing mag niemand weggewys word wat om asiel wil aansoek doen nie, maar hoe strook dit met ongedokumenteerde buitelanders wat die land moet verlaat? 'n Nuwe webportaal maak dit moontlik om alle ongebruikte staatsgrond en -eiendom in KwaZuluNatal te huur of te koop.
    50 min
  • Monitor: Plaasmoord in Noordwes wyd veroordeel
    7 Oktober 2026: 'n Plaasmoord naby Ottosdal in Noordwes word wyd veroordeel. Die Dierebeskermingsvereniging lê misdaadklagte teen polisiebeamptes betrokke by die dood van die polisiehond, Sky. Hoe baat die onwettige brandstofbedryf by die hoë brandstofprys? Ons praat met 'n kenner oor brandstofskelms se foefies.
    49 min
  • Monitor: Pleidooie vir brandstofprysverligting
    6 Oktober 2026: Met hemelhoë brandstofprysverhogings vanaf middernag, rig politieke partye en vakbonde 'n dringende versoek vir prysverligting. Kommer oor 'n ten-alle-koste-wen mentaliteit in skolesport. 'n Groot internasionale toekenning vir die Suid-Afrikaanse kunstenaar Zanele Muholi.
    49 min
  • Monitor: Herrie oor skildery van Krotoa
    2 Oktober 2026: Die uittredende polisieombud van die Wes-Kaap, Oswald Reddy, sê die kaping van die polisiediens deur bendes bly 'n reuse uitdaging. Die MRK reageer op die onlangse massaskietvoorvalle. ‘n Herrie is los oor 'n skildery, wat die stammoeder Krotoa uitbeeld.
    49 min
  • Monitor: Brondstofprysskok wag op motoriste
    1 Oktober 2026: 'n Yslike brandstof-skok wag op motoriste. Operasie Shanela neem in 'n week meer as 14 000 verdagtes in hegtenis, maar daar is kommer oor die uiteindelike skuldigbevindings. Is die jongste onderonsie tussen die regering en die Amerikaanse ambassadeur die AGOA-doodskoot vir Suid-Afrika?
    48 min
  • Monitor: Werkloosheid neem toe in tweede kwartaal van 2026
    30 September 2026: President Ramaphosa sê 50 000 gevalle van geslagsgeweld en vrouemoord en meer as 36 000 gevalle van verkragting is in die 2025/26 boekjaar aangemeld. Massa-skietvoorvalle by tavernes plaas opnuut die kollig op die bedrywighede van dié drankplekke. Minder mense het werk gehad in die tweede kwartaal van 2026.
    47 min

About Monitor

From the publisher's feed

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

More shows like Monitor

Planet Money by NPR

Planet Money

30,710 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,599 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,773 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,368 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners