
Sign up to save your podcasts
Or


Is jy al getref deur onreg of onregverdigheid? Sukkel jy as gelowige wanneer die wêreld so onregverdig is? Hoe maak gelowiges wanneer onreg jou tref? Hierdie week praat ons reguit oor die onregverdigheid van hierdie wêreld en hoe ons as gelowiges daardeur kan werk. Ek glo, daarom sukkel ek wanneer die lewe so onregverdig is...
By KerksondermureIs jy al getref deur onreg of onregverdigheid? Sukkel jy as gelowige wanneer die wêreld so onregverdig is? Hoe maak gelowiges wanneer onreg jou tref? Hierdie week praat ons reguit oor die onregverdigheid van hierdie wêreld en hoe ons as gelowiges daardeur kan werk. Ek glo, daarom sukkel ek wanneer die lewe so onregverdig is...