
Sign up to save your podcasts
Or


"Om die Here te ken, is die Ewige Lewe”, so sê Jesus in Johannes 17:3. Maar hoe groei ek in hierdie kennis? Hoe groei ek in my verhouding met Hom? Kom ontdek saam vyf maniere waarop ek en jy die Here regtig beter kan leer ken.
By Kerksondermure"Om die Here te ken, is die Ewige Lewe”, so sê Jesus in Johannes 17:3. Maar hoe groei ek in hierdie kennis? Hoe groei ek in my verhouding met Hom? Kom ontdek saam vyf maniere waarop ek en jy die Here regtig beter kan leer ken.