Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Colourful is a music programme on Radio Pulpit that celebrates Gospel music. Your presenter is the talented Janine van Niekerk, an expert in South-African Gospel music industry. She is also the manage... more
FAQs about Colourful:How many episodes does Colourful have?The podcast currently has 206 episodes available.
November 15, 2025Lindri Atkins - oor Beyond Music se nuwe opnameJanine van Niekerk gesels met Lindri Atkins oor Beyond Music se nuwe musiek en wat die 10de Nov opgeneem is....more19minPlay
November 08, 2025Maandag met MornéJanine van Niekerk gesels met Morné Kruger oor sy podcast, Maandag met Morné....more22minPlay
November 08, 2025HJ Cronje - Hemelstraat MenseJanine van Niekerk gesels met HJ Cronje. Hy stuur elke week vir ons ‘n Kalaharistorie vanuit die duine daar by Noenieput, en die stories is vervat in sy nuutste boek, Hemelstraat Mense....more22minPlay
November 01, 2025Jaco du Preez maak Anker MusiekJanine van Niekerk gesels met Jaco du Preez oor die nuwe veld van AI Musiek en hoe hy die briljante hulpbron gebruik om die Psalms te toonset onder "Anker Musiek"....more24minPlay
November 01, 2025Liam Cova - Worry SeaJanine van Niekerk is speaking to Liam Cova, a new artist from the Cape about his music and his passion for Jesus....more21minPlay
October 25, 2025Gerda Potgieter soek werklik die waarheidJanine van Niekerk gesels met Gerda Potgieter, redakteur van Devoted Magazine oor haar boek, A Journey to Truth, oor die Kwasizabantu Mission en Aqualle water - ‘n gevallestudie oor die agenda van media om waarheid te verwring ten koste van Christenne....more20minPlay
October 18, 2025Tamryn Paulse sing 'n nuwe lied!Janine van Niekerk gesels met Tamryn Paulse oor haar deelname aan die ATKV Crescendo Liedjieskryf mentorskapsprogram, en dit terwyl sy haar bediening as Pastoor ook doen....more18minPlay
October 04, 2025Carli Lessing - Color My ViewJanine van Niekerk gesels met Carli Lessing oor familie, integriteit in musiek en haar nuwe lied, Color My View...more1minPlay
October 04, 2025Carlissa glo weer soos 'n kindJanine gesels met Carlissa Luus, sy het n nuwe CD met die naam “Glo Soos “n Kind” en tussen finansies en swemlesse deur sien sy kans om ‘n sangloopbaan af te skop. So viva!...more18minPlay
September 03, 2025Theri Rossouw inspires Christian community and creativityTheri Rossouw inspires Christian community and creativity with her "Faith Journey", encompassing a 500km EPIC walk, a Battle of the bands (Bands of Glory), and Teia Lodge. All info links here - https://linktr.ee/faithjourney...more21minPlay
FAQs about Colourful:How many episodes does Colourful have?The podcast currently has 206 episodes available.