Nuus

Copps 94.1: Buitelander het nie brieke nie


Listen Later

Die Copps 94.1-span, in samewerking met die Namibiese polisie, het ‘n betreklike stil Vrydagaand in die hoofstad beleef. ‘n Buitelander met ‘n motor sonder remme in Katutura was een van die voorvalle wat hul aandag geverg het. Francois Lottering van Kosmos 94.1 was op sy pos en doen verslag van die toneel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings