Nuus

Copps 94.1: Polisie maai onder verneemde dwelmsmouse


Listen Later

Copps 94.1 het ‘n bedrywige eerste Vrydagaand van die nuwe jaar agter die rug met die polisie op Walvisbaai wat op inligting van die publiek reageer en op verskeie vermeende dwelmsmouse op die kusdorp toegeslaan het. Francois Lottering van Kosmos 94.1 was op die toneel en doen verslag:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings