Nuus

Copps 94.1: Windhoekers beïndruk visepresident Witbooi


Listen Later

Visepresident Lucia Witbooi het Vrydagaand by die Copps 94.1-span in die hoofstad aangesluit om haar van die doen en late van Windhoekers op maandeinde te vergewis. Op die misdaadfront was dit ‘n stil aand met geringe insidente en Witbooi het haar tevredenheid met inwoners se gedrag uitgespreek. Sy het met Darren Smith van Kosmos 94.1 gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings