Nuus

Cosatu eis veskerping van regering se beleggingsveldtog


Listen Later

Cosatu dring daarop aan dat die regering sy beleggingsveldtog verskerp, aangesien die ekonomie hom staal vir ernstige wêreldwye beroering. Dit is weens die Midde-Oosterse konflik en die reusestygings in brandstofpryse. Matthew Parks van Cosatu sê hulle verwelkom die beleggingsbeloftes van byna 900 miljard Suid-Afrikaanse rand wat vroeër die week tydens die sesde Suid-Afrikaanse Beleggingskonferensie gemaak is. Parks sê die beloftes is 'n dapper mosie van vertroue deur plaaslike en internasionale beleggers in Suid-Afrika se toekoms:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings