Nuus

Cosatu verheug oor 'geen beurtkrag in winter'


Listen Later

Die vakverbond Cosatu verwelkom Eskom se positiewe uitkyk dat geen beurtkrag in die komende winter verwag word nie. Die kragverskaffer sê hy het gevorder van korttermynherstel na ʼn fase van bestendigheid en volgehoue energiesekerheid. Dit verseker dat huise, sakeondernemings en nywerhede deur die wintermaande elektrisiteit sal hê. Cosatu se woordvoerder Matthew Parks sê Eskom en sy werknemers moet vir die prestasie geprys word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings