Nuus

Cosatu veroordeel afleggings in SA


Listen Later

Die president van Cosatu, Zingiswa Losi, het werkgewers veroordeel wat voortgaan met afleggings in die huidige ekonomiese klimaat, namate werkskaarste en stygende werkloosheid toeneem. Losi het Vrydag tydens Werkersdagvieringe by die Ou Peter Mokaba-stadion in Polokwane, Limpopo, gewaarsku dat werkverliese ongelykheid verdiep, en beklemtoon dat dringende ingryping nodig is om werkers te beskerm en werkskepping te stimuleer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings