Nuus

Cosatu vra beter beskerming vir fluitjieblasers


Listen Later

Die vakbondfederasie Cosatu het sy verontwaardiging uitgespreek oor die moord op 'n munisipale werker in Emfuleni in Gauteng. Die werker is vermoedelik vermoor na sy beweerde korrupsie blootgelê het. Die slagoffer, geïdentifiseer as Martha Rantsofu, het onreëlmatighede rakende munisipale rekeninge aangemeld en het voor haar dood 'n saak by die Valke aanhangig gemaak. Zanele Sabela van Cosatu doen 'n beroep op wetstoepassing om diegene wat verantwoordelik is, vinnig te arresteer en te vervolg, en om bates wat met die beweerde korrupsie verband hou, te konfiskeer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings