Kosmos 94.1 Landbou

Covid-19 bied geleenthede vir Afrika.


Listen Later

Die Afrika Unie se Kommissie vir Landelike Ekonomie en Landbou sê Covid-19 bied die beste geleentheid vir Afrika om innovering en wetenskap te gebruik om nie net klimaatsverandering te mitigeer nie maar ook om voedsel sekerheid ‘n groot hupstoot te gee. Dit is volgens die kommissie, ‘n krisis binne ‘n krisis en dit bied geleenthede... Die bekende Suid-Afrikaanse Landbou Ekonoom Dr Kobus Laubscher gesels vanoggend met ons hieroor:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1