Kosmos 94.1 Landbou

COVID-19 hulp nie vir kommersiële produsente.


Listen Later

Die Suid Afrikaanse Minister van Landbou, Grondhervorming en Plaaslike Ontwikkeling, Thoko Didiza het aangekondig dat haar departement tydens die COVID-19 inperking hulp ten bedrae van R1,2 miljard aan kleinskaalboere sal beskikbaar stel. Volgens berigte sal kommersiële produsente nie hiervoor in aanmerking kom nie. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA sluit by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1