Volgens TLU-SA staan landbou staan op die kruin van ‘n nuwe aanslag en Covid het weer die belangrikheid van voedselproduksie beklemtoon. TLU het sy jaarlikse kongres gister aangebied en Bennie van Zyl, Hoofbestuurder van TLU-SA is ons gas.