Nuus

Cran besin oor 2025-suksesse


Listen Later

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid, Cran, het 'n opdatering gegee van sleutelprojekte wat teen die einde van 2025 afgehandel is. Dit sluit in die toetrede van 'n derde mobiele operateur, die aanvaarding van e-SIM's, die bekendstelling van die Universele Diensfonds, die bekendstelling van 5G-tegnologie en die eerste aanduidings dat lae-aardbaan-satelliettegnologie binnekort bekendgestel sal word. Kosmos 94.1 Nuus het met Cran se woordvoerder, Mufaro Nesongano gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings