Nuus

Cran brei toegang tot netwerk uit


Listen Later

Cran het 'n belegging van 42,1 miljoen Namibiese dollar onder Fase 2 van die Universele Diensfonds aangekondig om digitale toegang in landelike gemeenskappe uit te brei. Die projek sal nege nuwe netwerktorings in die Karas, Kavango-Wes, Kunene, Ohangwena en Oshikoto-streke oprig. Cran-woordvoerder Mufaro Nesongano sê tot dusver is 39 persent van die werk voltooi, met 22,6 miljoen dollar wat reeds uitbetaal is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings