Nuus

Cran herkies tot die vasteland se Pos-unieraad


Listen Later

Namibië betree die Afrika-verhoog op 'n groot manier en verseker topleierskapsrolle in Afrika se pos- en kommunikasiesektore. Die Kommunikasieregulerende Owerheid van Namibië, Cran, is herkies tot die Pan-Afrikaanse Pos Unieraad en sal nou die voorsitter daarvan wees, terwyl hulle ook die stuur van 'n belangrike strategiese komitee vir Suider-Afrika se reguleerders oorneem. Cran-woordvoerder Mufaro Nesongano:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings