Nuus

Cran kwaai oor misbruik van IT-dienste


Listen Later

Die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië, Cran, het verbruikers gewaarsku dat die misbruik van telekommunikasiedienste vir onwettige bedrywighede nie ligtelik opgeneem word nie. Dit sluit onder meer die teistering van individue in. Verbruikers wat deur sulke onverantwoordelike optrede geteikein word, moet die polisie kontak, sê Cran-woordvoer Mufaro Nesongano. Hy brei uit:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings