Nuus

Cran vorder stewig met elektroniese veiligheid


Listen Later

Cran sê dat hulle noemenswaardige vordering gemaak het met die finalisering van Namibië se Openbare Sleutel-infrastruktuurraamwerk. Die stelsel bied beduidende voordele deur veilige kommunikasiekanale te verskaf, beide persoonlike en besigheidsdata te beskerm, digitale identiteite te verifieer en die integriteit van elektroniese transaksies te handhaaf. Die owerheid se woordvoerder, Mufaro Nesongano, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings