Nuus

Cyril gesels oor korrupsie bekamping


Listen Later

President Cyril Ramaphosa sê die stryd teen korrupsie moet die oppergesag van die reg erken en 'n behoorlike proses volg. Hy het tydens vraetyd in die Nasionale Raad van Provinsies die vordering uitgelig wat die Spesiale Ondersoekeenheid, die Valke en die Ondersoekdirektoraat teen korrupsie gemaak het met inhegtenisnemings, vervolging en die herwinning van gesteelde bates. Ramaphosa sê enige kabinetslid wat van 'n ernstige misdaad aangekla word, moet opsy staan tot die ondersoek afgehandel is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings