Nuus

Cyril het kommer oor wit oppergesag en wit vervolging


Listen Later

President Cyril Ramaphosa sê idees van wit oppergesag en valse bewerings van wit vervolging hou 'n bedreiging in vir Suid-Afrika se eenheid, soewereiniteit en internasionale betrekkinge. Ramaphosa het tydens die ANC-konferensie in Boksburg, Ekurhuleni, 'n beroep gedoen op wêreldwye pogings om hierdie mites om te keer. Hy het bygevoeg dat Suid-Afrika, te midde van onderhandelings met die VSA oor handel, ook sy uitvoermarkte diversifiseer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings