Kosmos 94.1

Cyril kondig immigrasie-hervormings aan


Listen Later

President Cyril Ramaphosa het hervormings aangekondig om die integriteit, doeltreffendheid en sekuriteit van Suid-Afrika se immigrasiestelsel te verbeter. Dit volg nadat die Kabinet verlede week ʼn Omvattende Benadering vir Migrasiebestuur aanvaar het. Ramaphosa het die land gisteraand toegespreek en gesê die regering wil ʼn Suid-Afrika hê waar elke mens wat die land binnekom, dit wettig doen, waar immigrasiewette gerespekteer en nagekom word, en gemeenskappe veilig voel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1