Kosmos 94.1

Cyril neem Artikel 89-verslag onder hersiening


Listen Later

President Cyril Ramaphosa sê hy sal die verslag van die Artikel 89- onafhanklike paneel op hersiening neem. Die Konstitusionele Hof die Parlement se besluit om nie die verslag oor die Phala Phala-skandaal aan te neem nie, Vrydag ongeldig verklaar. Die paneel het bevind dat Ramaphosa moontlik sy ampseed oortree het rakende sy optrede rondom die inbraak op sy plaas in Limpopo. Ramaphosa het die land by die Uniegebou toegespreek en gesê hy glo die paneel se verslag is gebrekkig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1