Nuus

Cyril verdedig 42 adjunkministers


Listen Later

President Cyril Ramaphosa het die rol van adjunkministers verdedig, ten spyte van kritiek oor die hoë koste vir belastingbetalers. Ramaphosa het in die parlement gesê adjunkministers voeg steeds waarde by die regering se bedrywighede. Athol Trollip van ActionSA voer aan dat 42 adjunkministers verkwistende uitgawes is en op begunstiging neerkom. Ramaphosa het erken dat hy 'n kleiner uitvoerende gesag verkies, maar sê om die regering van nasionale eenheid te akkommodeer, word 'n breër kabinet vereis:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings