Nuus

Cyril was op sluipmoordlys, getuig De Kock


Listen Later

Die voormalige apartheidspolisiebevelvoerder Eugene de Kock het in die Hooggeregshof in Gqeberha getuig president Cyril Ramaphosa was op 'n lys van mense wat vir 'n sluipmoord geteiken was. De Kock het virtueel getuig in die Cradock Vier-ondersoek en gesê hy is beveel om 33 individue te vermoor, maar het geweier om Ramaphosa dood te maak en aangedring hy is onskuldig. Hy het ook verduidelik hoe topbeamptes in die SAPD, nadat moorde gepleeg is, in die kerk “gereinig” sou word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings