Nuus

DA, ANC opnuut haaks


Listen Later

Die DA sê sy lid Emma Powell se onthulling oor Mcebisi Jonas het 'n ernstige geloofwaardigheidskwessie vir president Cyril Ramaphosa geskep. Die party sê Ramaphosa het Jonas aangestel om Suid-Afrika se diplomatieke, handels- en bilaterale belange met die VSA te bevorder nadat ambassadeur Ebrahim Rasool uitgeskop is. Willie Aucamp van die DA sê sedert Powell se onthulling is die weiering van Jonas se VSA-visum nie ontken nie, nie deur die Presidensie of die ANC nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings