Nuus

DA eis dringende hervormings in RNE


Listen Later

Die DA-leier John Steenhuisen sê sy party is verbind tot die stryd om dringende hervormings binne die regering van nasionale eenheid om te verseker dat geleenthede vir baie Suid-Afrikaners uitgebrei word. Hy het in sy Nuwejaarsboodskap verklaar die DA se prioriteite in 2026 bly duidelik, naamlik dienslewering, werkgeleenthede, veiligheid en die bekamping van korrupsie. Steenhuisen het kiesers aangemoedig om vir die komende plaaslike regeringsverkiesing te registreer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings