Nuus

DA eis Motshekga se afdanking


Listen Later

Die DA vra die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet afgedank word omdat sy die hoof van die Weermag, Rudzani Maphwanya, verdedig na sy ongemagtigde diplomasie in Iran. Woordvoerder Chris Hattingh sê Motshekga het burgerlike oorsig oor die Weermag ondermyn deur sy wangedrag goed te keur nadat hy politieke bande met Iran beloof het. Hy sê die DA glo die gebeure maak Motshekga ongeskik vir haar posisie en skaad Suid-Afrika se internasionale geloofwaardigheid:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings