Nuus

DA help in Mosselbaai na verwoestende brande


Listen Later

Die DA in die Wes-Kaap sê hy ondersteun inwoners van Mosselbaai ná die verwoestende brande wat huise verwoes en lewens ontwrig het. Die party het sy innige meegevoel uitgespreek teenoor gesinne wat geraak is, sowel as sy dankbaarheid teenoor brandbestryders en vrywilligers wat hul lewens gewaag het. DA-lid Venolea Fortuin sê hulle ondersteun die Mosselbaai-munisipaliteit se pogings om die verwoesting te bestry, en vra inwoners om steeds saam te staan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings