Nuus

DA ontbloot rioolbesoedeling in Oranjerivier, Gariepdam


Listen Later

Die DA in die Oos-Kaap het die voortdurende rioolbesoedeling van die onaktiewe Nursery-pompstasie in Aliwal-Noord ontbloot. Die party het onlangs 'n oorsigbesoek aan die pompstasie gebring waar onsuiwer rioolafval gevind is wat direk in die Oranjerivier vloei en stroomaf die Gariepdam ook besoedel. Marina van Zyl van die DA sê onbehandelde rioolafval is 'n oortreding van die Nasionale Waterwet en die Nasionale Omgewingsbestuurwet:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings