Nuus

DA onthul plan vir SA ekonomie


Listen Later

Die DA het 'n sespuntplan bekendgestel om die sukkelende ekonomie te laat herleef, werk te skep en beleggings te lok. Party-leier John Steenhuisen het op 'n nuuskonferensie gesê dit teiken belangrike hindernisse tot groei, onder meer die herroeping van swart ekonomiese bemagtiging, die Wet op Gelyke Indiensneming en die Onteieningswet. Hy sê dit fokus op die vermindering van rompslomp, die oplossing van die kragkrisis, opknapping van infrastruktuur, hervorming van openbare besteding en om plaaslike regering bestendig te maak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings