Nuus

DA soek BEE-debat in parlement


Listen Later

Die DA dring aan op 'n parlementêre debat oor sy voorgestelde Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal, wat daarop gemik is om swart ekonomiese bemagtiging te vervang met 'n armoede-gebaseerde model. Die party sê die wetsontwerp sal werkskepping, vaardigheidsontwikkeling en gemeenskapsuitwerking in regeringsverkryging eerste stel. Die ANC dring daarop aan dat swart ekonomiese bemagtiging moet bly om geskiedkundige ongelykheid aan te spreek, maar DA-beleidshoof Mat Cuthbert sê huidige beleid bevoordeel hoofsaaklik 'n politiese elite met bande:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings