Nuus

DA vasberade om boere beter te ondersteun


Listen Later

Die DA in die Wes-Kaap het sy verbintenis herbevestig om boere te ondersteun met betroubare veeartsenykundige dienste en uitvoergereed-gehalteversekering. Noko Masipa van die DA sê tydens die opknapping van die Provinsiale Veeartsenykundige Laboratorium het die department van landbou slegs 80 persent van sy teikens behaal. Hy sê die opknappingstyd het ooreengestem met die verhoogde aanvraag vir Suid-Afrikaanse vleisprodukte, maar die teikens is suksesvol bereik sonder om gehalte of veiligheid in gevaar te stel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings