Nuus

DA vat Sassa-probleme Parlement toe


Listen Later

Die DA sê armes en kwesbares kan nie langer deur Sassa onwaardig behandel word terwyl die agentskap eintlik maatskaplike beskerming moet bied nie. ʼn Groep pensioenarisse en hulle ondersteuners het na die Parlement opgeruk oor Sassa se probleme wat onbetaalde toelaes en lang toue insluit. Alexandra Abrahams van die DA sê hulle wil die pensioenarisse se griewe oordra aan die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Nokuzola Tolashe, Sassa se uitvoerende hoof, Themba Matlou, en die Parlement:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings