Nuus

DA verwelkom opgradering van SA deur S&P


Listen Later

Die DA het die opgradering van Suid-Afrika se kredietgradering deur S&P vir die eerste keer sedert Augustus 2005 verwelkom. Jan de Villiers van die DA sê die BB-gradering is 'n duidelike teken van 'n positiewe vooruitsig, wat verdere bevestiging is dat Suid-Afrika, onder die regering van nasionale eenheid, nuwe fiskale geloofwaardigheid het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings