Nuus

DA verwelkom stappe by SABS


Listen Later

The DA het die voorsorgskorsing van die hoofbedryfsbeampte en hoof van Korporatiewe Dienste van die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde verwelkom. Toby Chance van die DA sê die skorsing van Lungelo Ntobongwana en Lizo Makele kom slegs dae voor die voorlegging van die verslag wat deur die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, na toesig- en bestuursmislukkings by die SABS aangevra is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings