Nuus

DA verwelkom terugkeer van 62 veteraanspeurders


Listen Later

Die DA sê die terugkeer van 62 veteraanspeurders na die Wes-Kaap om ou sake en bendegeweld aan te pak, toon die behoefte aan plaaslike polisiemagte. Die party voer aan provinsies met die hulpbronne en vaardighede moet toegelaat word om self ondersoeke en georganiseerde misdaad te behartig. Ian Cameron van die DA sê 'n meer buigsame polisiëringsmodel kan gemeenskappe beter beskerm en dring daarop aan dat die nasionale regering strukturele probleme in polisiëring aanspreek:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings