Kosmos 94.1

DA vra oudit na DNS-agterstand van 175 000


Listen Later

Die DA vra vir 'n nasionale oudit van die DNS-agterstand, asook 'n volledige omkeerplan om ernstige personeeltekorte, toerustingmislukkings en laboratoriumbeperkings in die forensiese stelsel reg te stel. Dit volg op nuwe bevindinge wat groot vertragings in forensiese toetse ontbloot het. Ian Cameron van die party sê sowat 175 000 DNS-gevalle het voorgeskrewe tydlyne oorskry, ondersoeke na verkragting en geweldsmisdaad beïnvloed, en vervolgings vertraag:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1