
Sign up to save your podcasts
Or


Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan het die reeks vir ons afgesluit deur met ons te gesels oor: Daar is iets wat Ek misgekyk het. In tye soos hierdie, het ons almal gesien hoe dinge moet verander. God gebruik juis hierdie tye om ons oë oop te maak vir die waarheid. Vir watter verandering maak God jou oë oop?
By Kompas GemeenteOns bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan het die reeks vir ons afgesluit deur met ons te gesels oor: Daar is iets wat Ek misgekyk het. In tye soos hierdie, het ons almal gesien hoe dinge moet verander. God gebruik juis hierdie tye om ons oë oop te maak vir die waarheid. Vir watter verandering maak God jou oë oop?