Kosmos 94.1

'Daar is twee-vlak polisiëring in Brittanje'


Listen Later

Die herrie rondom die dood van die Britse wit student Henry Nowak deur ‘n Sikh in Southampton, bly in die nuus. Daar word beweer dat polisie-opleiding oor rassisme sogenaamde twee-vlak polisiëring tot gevolg gehad het, wat rassisme teenoor witmense veroorsaak. Die Konserwatiewe Party se skadu-energie-minister Claire Coutinho sê die mense wat veronderstel is om die publiek te beskerm, kan nie daardie werk doen nie, want hulle is bang om as rassisties beskou te word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1